Hebreërs 12:27 Bybel vir Almal (ABA)

En hierdie woorde, “nog een maal”, sê duidelik dat God die dinge sal wegneem, die dinge wat Hy gemaak en geskud het, sodat net die dinge wat niemand kan skud nie, sal oorbly.

Hebreërs 12

Hebreërs 12:19-29