Hebreërs 12:15 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet ook oppas dat niemand God se genade weggooi nie. Iemand wat dit doen, is soos ’n giftige plant wat groei en groot word, hy maak probleme en hy laat baie mense vuil word van die sonde.

Hebreërs 12

Hebreërs 12:8-20