Hebreërs 11:8 Bybel vir Almal (ABA)

Abraham het in God geglo, en daarom het hy geluister toe God vir hom gesê het om weg te trek na die plek wat God vir hom wou gee om aan hom te behoort. Abraham het weggetrek en hy het nie geweet waarnatoe hy gaan nie.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:1-9