Hebreërs 11:31 Bybel vir Almal (ABA)

Ragab, die prostituut, het in God geglo, en daarom het sy gesê dat die spioene van die Israeliete welkom is by haar, daarom het sy nie gesterf nie.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:23-40