Hebreërs 11:21 Bybel vir Almal (ABA)

Jakob het in God geglo, en daarom het Jakob altwee die seuns van Josef geseën en het hy God aanbid terwyl hy oor die knop van sy kierie gebuig het. Jakob het dit gedoen terwyl hy besig was om te sterf.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:14-26