Hebreërs 11:14 Bybel vir Almal (ABA)

Want mense wat sê dat hulle hier net vreemdelinge is, sê baie duidelik dat hulle nog nie ’n land het waar hulle altyd kan woon nie.

Hebreërs 11

Hebreërs 11:11-20