Hebreërs 11:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Dit is waar: Mense wat in God glo, is baie seker dat God die dinge sal doen wat hulle hoop. Geloof is ’n bewys van die dinge wat ’n mens nie kan sien nie.

2. Ons voorouers het in God geglo, en daarom sê die Ou Testament dat God tevrede was met hulle.

Hebreërs 11