Hebreërs 10:8 Bybel vir Almal (ABA)

Christus het eers gesê:U het nie offers en presente enbrand-offers en sonde-offersgevra nie,en U wou nie al hierdie offershê nie.Dit is die wette wat sê dat ons die offers moet bring.

Hebreërs 10

Hebreërs 10:1-12