Hebreërs 10:26 Bybel vir Almal (ABA)

Want as ons sonde doen en ons weet dat ons sonde doen, maar ons doen dit nadat ons geleer het en weet wat die waarheid is, dan sal ’n sonde-offer nie meer help om ons sondes te vergewe nie.

Hebreërs 10

Hebreërs 10:22-34