Hebreërs 1:13 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, God het nooit vir een van die engele hierdie woorde gesê nie: Sit hier langs My,op die belangrikste plek,Ek sal jou vyandevoor jou laat buig,en jy sal jou voete op hulle sit.

Hebreërs 1

Hebreërs 1:10-14