Handelinge 9:8 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Saulus opstaan van die grond, het hy sy oë oopgemaak, maar hy kon niks sien nie. Die mense wat saam met hom was, het toe sy hand geneem en hulle het hom in Damaskus ingebring.

Handelinge 9

Handelinge 9:1-12