Handelinge 9:42-43 Bybel vir Almal (ABA)

42. Al die mense in die stad Joppe het gehoor wat Petrus gedoen het, en baie mense het in die Here begin glo.

43. Petrus het ’n lang tyd in Joppe gebly by ’n leerlooier. Die man se naam was Simon.

Handelinge 9