Handelinge 9:13 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Ananias het vir die Here gesê: “Here, baie mense het vir my vertel dat hierdie man baie slegte dinge in Jerusalem gedoen het aan die mense wat in U glo.

Handelinge 9

Handelinge 9:4-23