Handelinge 9:10 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ’n gelowige in Damaskus. Sy naam was Ananias. Die Here het na Ananias gekom en Hy het vir hom gesê: “Ananias!”Ananias antwoord toe: “Hier is ek, Here, ek luister.”

Handelinge 9

Handelinge 9:2-15