Handelinge 8:26 Bybel vir Almal (ABA)

’n Engel van die Here het met Filippus gepraat. Hy het gesê: “Jy moet gereedmaak en jy moet na die suide gaan, na die pad wat van Jerusalem na die stad Gasa gaan. Dit is ’n stil pad.”

Handelinge 8

Handelinge 8:21-30