Handelinge 8:10 Bybel vir Almal (ABA)

Al die mense, die kinders en die grootmense, het ook gedink dat hy baie belangrik is. Hulle het gesê: “Hierdie man is die Krag van God, die mense noem hom ‘Die Groot Krag van God.’ ”

Handelinge 8

Handelinge 8:4-19