Handelinge 7:9 Bybel vir Almal (ABA)

“En die voorvaders was jaloers op Josef. Daarom het hulle hom verkoop aan mense van Egipte. Maar God was by Josef.

Handelinge 7

Handelinge 7:1-11