Handelinge 7:30 Bybel vir Almal (ABA)

“Daar het 40 jaar verbygegaan. Toe het ’n engel aan Moses verskyn in die woestyn by Sinai-berg. Die engel was in die vlamme van ’n bos wat gebrand het.

Handelinge 7

Handelinge 7:21-32