Handelinge 7:3 Bybel vir Almal (ABA)

God het vir Abraham gesê: ‘Jy moet weggaan uit jou land en van jou familie, en dan moet jy gaan na die land wat Ek vir jou sal wys.’

Handelinge 7

Handelinge 7:1-7