Handelinge 7:11 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het dit baie droog geword in die hele Egipte en Kanaän. Die mense het baie swaar gekry, en ons voorvaders kon ook nie kos kry nie.

Handelinge 7

Handelinge 7:6-17