Handelinge 6:10 Bybel vir Almal (ABA)

Maar hulle was nie so slim soos Stefanus nie. Stefanus het met wysheid gepraat, die Heilige Gees het vir hom gesê wat hy moet sê.

Handelinge 6

Handelinge 6:1-13