Handelinge 5:35 Bybel vir Almal (ABA)

Gamaliël het toe vir die Joodse Raad gesê: “Vriende, Israeliete, julle moet oppas. Julle moet dink oor wat julle aan hierdie manne wil doen.

Handelinge 5

Handelinge 5:25-40