Handelinge 5:20 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het vir die apostels gesê: “Gaan staan in die tempel en preek vir die mense alles wat hulle moet hoor van Jesus, sodat hulle waarlik kan lewe.”

Handelinge 5

Handelinge 5:14-28