Handelinge 4:27 Bybel vir Almal (ABA)

“Want dit is wat regtig in hierdie stad gebeur het. Koning Herodes en Pontius Pilatus het saam met die heidene en die volk Israel bymekaargekom teen u heilige Dienaar Jesus. U het Hom gesalf.

Handelinge 4

Handelinge 4:20-32