Handelinge 3:25 Bybel vir Almal (ABA)

Julle is die kinders van die profete en van die verbond wat God gemaak het met julle voorvaders. God het vir Abraham gesê: ‘Al die volke van die aarde sal My vra om hulle te seën soos Ek jou nageslag sal seën.’

Handelinge 3

Handelinge 3:22-26