Handelinge 3:10 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het hom geken, hulle het geweet dat hy die man was wat by die Mooi-poort van die tempel gesit het en geld gevra het. En hulle was baie verbaas oor wat met hom gebeur het.

Handelinge 3

Handelinge 3:5-14