Handelinge 28:7 Bybel vir Almal (ABA)

Naby daardie plek was die grond van die hoof van die eiland. Die hoof se naam was Publius. Hy was vriendelik en hy het vir ons plek gegee om te bly, drie dae lank.

Handelinge 28

Handelinge 28:1-8