Handelinge 28:5 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Paulus het die slang afgeskud, en dit het in die vuur geval. En daar het niks sleg met Paulus gebeur nie.

Handelinge 28

Handelinge 28:1-11