Handelinge 28:13 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het ons weggeseil van Sirakuse en ons by die stad Regium gekom. Ná een dag het ’n suidewind begin waai, en die volgende dag het ons geseil tot by die stad Puteoli.

Handelinge 28

Handelinge 28:10-19