Handelinge 27:6 Bybel vir Almal (ABA)

In Mira het die offisier ’n skip gekry wat van die stad Aleksandrië gekom het. Die skip sou na Italië seil. Die offisier het toe vir ons gesê ons moet op daardie skip klim.

Handelinge 27

Handelinge 27:2-14