Handelinge 27:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die volgende dag het die skip by die stad Sidon aangekom. Julius was vriendelik met Paulus. Julius het gesê Paulus mag na sy vriende in Sidon gaan sodat hulle vir hom kan sorg.

Handelinge 27

Handelinge 27:1-4