Handelinge 27:28 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het gemeet hoe diep dit is. Dit was 20 vaam. Die skip het verder gedryf. Hulle het weer gemeet hoe diep dit is en dit was toe 15 vaam.

Handelinge 27

Handelinge 27:26-30