Handelinge 27:20 Bybel vir Almal (ABA)

Ons het baie dae lank nie die son gesien nie, ook nie die sterre nie, en die storm was baie kwaai. Daarom het ons opgehou om te hoop, ons het gedink dat ons sal sterf.

Handelinge 27

Handelinge 27:17-28