Handelinge 27:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die suidewind het saggies gewaai. Toe dink hulle dat hulle plan kan slaag, die plan om tot by die hawestad Feniks te seil. Daarom het hulle die skip se anker opgetrek en hulle het begin seil. Hulle het naby die eiland Kreta verbygeseil.

Handelinge 27

Handelinge 27:11-20