Handelinge 27:11 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die offisier het geluister na wat die kaptein van die skip en die eienaar van die skip vir hom gesê het, hy wou nie na Paulus luister nie.

Handelinge 27

Handelinge 27:1-16