Handelinge 26:4 Bybel vir Almal (ABA)

“Al die Jode weet hoe ek gelewe het, vandat ek ’n kind was. Vandat ek klein was, het ek tussen my eie volk en in Jerusalem gebly.

Handelinge 26

Handelinge 26:1-5