Handelinge 25:4 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Festus het gesê dat Paulus in Sesarea in die tronk moet bly. Festus het ook gesê dat hy gou na Sesarea sal teruggaan.

Handelinge 25

Handelinge 25:1-14