Handelinge 25:12 Bybel vir Almal (ABA)

Festus het eers met sy raadgewers hieroor gepraat. Toe het hy vir Paulus gesê: “Jy het gevra om voor die regterstoel van die keiser te staan. Jy sal na die keiser toe gaan en jy sal voor sy regterstoel staan.”

Handelinge 25

Handelinge 25:9-15