Handelinge 25:10 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Paulus het geantwoord: “Nee, ek wil voor die regterstoel van die keiser in Rome gaan staan, die keiser moet my oordeel. Ek het niks verkeerd gedoen aan die Jode nie. Jy weet dit baie goed.

Handelinge 25

Handelinge 25:1-16