Handelinge 24:4 Bybel vir Almal (ABA)

Maar ek wil nie jou tyd mors nie, ek sal nie lank praat nie. Ek weet jy is altyd vriendelik met mense, daarom vra ek jou baie mooi om te luister na wat ons vra.

Handelinge 24

Handelinge 24:2-8