Handelinge 24:22 Bybel vir Almal (ABA)

Feliks het baie geweet van “Die Pad.” En hy het gesê dat al die Jode wat daar was, eers moet weggaan. Hy het gesê: “Wanneer Lisias, die hoof-offisier, kom, dan sal ek besluit wie is reg.”

Handelinge 24

Handelinge 24:15-27