Handelinge 24:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die goewerneur het vir Paulus gewys dat hy mag praat. Paulus het vir hom gesê: “Ek weet jy is baie jare lank regter oor hierdie volk. Daarom wil ek graag vir jou sê dat ek onskuldig is.

Handelinge 24

Handelinge 24:2-21