Handelinge 24:1 Bybel vir Almal (ABA)

Vyf dae het verbygegaan. Toe het die hoëpriester Ananias na goewerneur Feliks toe gekom. Daar het ook ’n paar ouderlinge en ’n advokaat saam met Ananias gekom. Die advokaat se naam was Tertullus. Hulle het vir die goewerneur kom sê wat Paulus verkeerd gedoen het.

Handelinge 24

Handelinge 24:1-9