Handelinge 23:5 Bybel vir Almal (ABA)

Paulus het geantwoord: “Vriende, ek het nie geweet dat hy die hoëpriester is nie. Ek weet in die Ou Testament is daar geskryf:“Jy mag nie slegte dinge sêvan ’n leier van jou volk nie.”

Handelinge 23

Handelinge 23:1-12