Handelinge 23:31 Bybel vir Almal (ABA)

Die soldate het toe gedoen wat die hoof-offisier vir hulle gesê het. Toe dit nag was, het hulle vir Paulus na die stad Antipatris geneem.

Handelinge 23

Handelinge 23:22-35