Handelinge 23:29 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het uitgevind hulle beskuldig hom dat hy nie doen wat die Joodse wette sê nie. Dit is dinge waaroor die Jode baie stry. Maar hy het niks gedoen waaroor ’n mens hom moet doodmaak of in die tronk moet gooi nie.

Handelinge 23

Handelinge 23:22-32