Handelinge 23:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die hoof-offisier het die jongman se hand geneem en hy het hom ’n entjie verder weggeneem sodat hulle alleen kon wees. Hy het toe vir die jongman gevra: “Wat is dit wat jy vir my wil vertel?”

Handelinge 23

Handelinge 23:14-22