Toe het Paulus een van die offisiere geroep en hy het vir die offisier gesê: “Jy moet hierdie jongman na die hoof-offisier neem, want hy wil iets vir die hoof-offisier vertel.”