Handelinge 23:1 Bybel vir Almal (ABA)

Paulus het reguit na die Joodse Raad gekyk en hy het vir hulle gesê: “Vriende, ek praat die waarheid, ek weet dat ek tot vandag toe heeltemal reg gelewe het, ek het gelewe soos God wil hê ’n mens moet lewe.”

Handelinge 23

Handelinge 23:1-8