“Ek was besig om na Damaskus te gaan en ek was naby Damaskus. Toe dit omtrent middag was, het daar skielik ’n groot lig uit die hemel op my geskyn.